TEMA – Kwaad 1DATUM –Week 10DUUR –40-45 minuteHOOFFOKUS – Wat is ‘kwaad’ en hoe hanteer ek die emosie.UITKOMS / DOELWIT – Wat beteken dit om ‘kwaad te wees’.‘Kwaad’ het (net soos ander emosies) trappe van vergelyking: vies, kwaad en woedend/ontstoke.VAARDIGHEDE AANGELEER – Ek hoef nie my gevoelens of emosies te onderdruk nie.Wat doen ek as […]