TEMA – Goeie maniereDATUM –Week 21DUUR –40-45 minuteHOOFFOKUS – Wat is ‘goeie maniere’?UITKOMS / DOELWIT – Definieer ‘goeie maniere.Wat is die aspekte van ‘goeie maniere’? Wat beteken dit om goeie maniere te hê?Waarom is dit belangrik om goeie maniere te hê?VAARDIGHEDE AANGELEER – Behandel mense met respek.Behandel mense soos wat ek graag behandel wil word.Luister […]