Ouerterugvoer

Please sign up for the course before starting the lesson.

Liewe OuerOns het reeds ‘n hele paar treë vorentoe gegee wat selfkennis, selfbeeld, eiewaarde en emosionele bewustheid aan betref. Ons is nou gereed om met die ‘moeiliker’ emosies te begin ‘deal’ – het afgeskop met kwaad word vandag. Ons het eers informeel gesels oor kwaad-wees en agter gekom dat daar vir ‘kwaad’ (net soos met die […]

Back to: Les 10 – Kwaad 1