Liewe OuersOns het in vandag se sessie gefokus op emosionele bewustheid d.m.v. my liggaam – hoe ons verskillende emosies op verskillende plekke in ons liggaam ervaar en dit gebruik om sin te maak van hoe dit met ons gaan. Jy dink dalk jy’s okay en nie bang nie (as voorbeeld) maar as jou hart in […]