Ouerterugvoer

Please sign up for the course before starting the lesson.

Liewe ouerOns het vandag die tema, ‘Ek voel soms teleurgesteld’ behandel. Teleurstelling is ‘n ‘groot woord’ waarmee kinders min gekonfronteer word. Dis tog iets wat hulle alreeds ervaar het (al besef hulle dit nie) en nog baie (ongelukkig) in die toekoms te doen mee gaan kry so dis belangrik vir ons kinders om te weet […]

Back to: Les 23 – Teleurstellings