Liewe ouerHierdie week se tema was ‘Grense i.t.v. liggaamsbewustheid’: My lyfie se reëls – ek mag en moet soms nee sê!Ons besef dis ‘n sensitiewe onderwerp wat met handskoene hanteer moet word. Ons het dit daarom lig en prettig gehou. Feit van die saak is ons moet hierdie ‘leêr’ in ons kinders se psige oopmaak […]