Liewe ouerOns tema die week was ‘my waardes wat my sagte hart en binnekant soos ‘n eierdop beskerm teen dit wat sleg is’.Ons waardes is ‘n stel riglyne om ons lewe oor die algemeen in ‘n positiewe rigting te stuur.Ons het oor die betekenis van elke waarde gepraat (al hierdie groot woorde) en dit ook […]