Liewe OuersBaie welkom by die Superego-span.Vandag se eerste Superego-les het baie goed gegaan! Ons het sommer reg aan die begin van die les gepraat oor die belangrikheid van respek wat ons vir mekaar moet hê sodat elkeen dit wat ons in die les behandel kan in neem en internaliseer as sy/haar eie .Die paar ‘ground rules’ […]