Ouerterugvoer

Please sign up for the course before starting the lesson.

Liewe ouer Die tema van hierdie week se les was ‘Dis belangrik om goeie maniere te hê’. Ons het eerstens gesels oor wat die maatjies dink ‘goeie maniere’ is. Dis baie interessant hoor – dinge soos “om te luister; om nie terug te praat nie; om mense wat jy ken te groet (nie vreemdelinge wat […]

Back to: Les 21 – Goeie maniere