Give us a ring
Do not procrastinate any longer! We provide a plan of action to reduce your challenges and teach you how to cope.
Please fill in
Find out why your child may be crying, aggressive, scared, or just not themselves.
What do our parents say?
“Anneke is absolutely the best at what she does. I would highly recommend her. She was extremely good to my son and her methods is spectacular!!”
Chantelle Booyens
Parent
“Jy kan hoe slim wees maar sonder EQ is jy niks! Ek glo absoluut daarin om kinders op ‘n jong ouderdom te bemagtig met die nodige tools om eendag suksesvolle grootmense te wees! Superego is net die program wat dit vir ons kinders bied!! Sal dit vir enige ouer aanbeveel!!”
Nadia Janse van Rensburg
Parent
“Superego is ‘n baie goeie program en ek kan verseker sê dit werk. My seuntjie leer verseker by julle. Hy het in die week toe sy sussie huil oor iets belagliks en haarself net nie kon beheer nie vir haar gewys om diep asem te haal in en uit. En sy het dit gedoen en sommer vinnig rustiger geraak. Dankie daarvoor, ons gaan beslis voortgaan met die program!”
Sarah Fourie
Parent
“Ons is bly om deel te wees van SuperEgo kids. Beveel dit aan vir al ons maats. Gee dit n “go”. Jy sal nie jammer wees nie”
Bianca van Rooyen
Parent
“In vandag se samelewing wat hard en vol uitdagings is, help hierdie span spesiale mense ons as ouers om die boompie te buig terwyl hy jonk is en om die beste weergawe van hulself te kan wees. ”
Jeanne Heystek
Parent
“Hierdie dames het wondere verrig met my kleinkind. Ongelooflike program en het wonders verrig met sy selfbeeld. Superego jul is awesome.”
Claudia Wolmarans
Parent
“Dit is ‘n ongelooflike program vir die kinders, ek is nie een dag spyt nie, dit het my kind so baie gehelp en is dankbaar vir al jul liefde en omgee met die klasse.”
Joanne Greyling
Parent
“Baie dankie vir die wonderlike terugvoering wat jy weekliks deur gee. Ek is bly om te sien dat Jamian die klassie geniet,ek is elke week verbaas oor wat hy bereik het en wat hy kan doen.”
Ruan van Wyk
Parent
Do not neglect your and your child’s heart issues, the price you pay is just too expensive.
Phone: 067 014 3086
Email Address: [email protected]