TEMA – Ek voel soms jaloers – wat nou? DATUM – Week 20 DUUR – 40-45 minute HOOFFOKUS – Wat beteken dit om jaloers te voel; wat is ‘jaloesie’. UITKOMS / DOELWIT – Wat is die betekenis van ‘jaloesie’?Waar ervaar mens dit in jou lyf en wat kan aanleiding gee tot ‘n jaloerse gevoel.Wat kan […]