Ouerterugvoer

Please sign up for the course before starting the lesson.

Liewe ouerDie week se tema was ‘Ek voel soms jaloers – wat nou?’Ons het die sessie begin deur te praat oor wat hulle dink ‘jaloesie’/om jaloers te voel beteken (nogal ‘n groot woord/begrip vir klein lyfies). Ons het daaroor gepraat dat mens soms so kwaad of hartseer voel as dit vir jou voel asof mamma […]

Back to: Les 20 – Ek voel soms jaloers