Liewe ouer Ons tema die week was ‘Ek ontdek wat dit beteken om verwonderd te wees – wat is mý wow”? Dis ‘n groot woord vir klein mensies maar dis belangrik dat hulle reeds van ‘n jong ouderdom weet wat dit beteken en daarvoor op die uitkyk kan wees. Ons het daaroor gepraat dat om […]