Liewe MammaDie week se tema was ‘wees my eie BFF’ en het gefokus op selfliefde – om vir myself om te gee en goed te wees, nie net vir ander mense nie. Ons het eerstens gepraat oor wat ‘n BFF is (‘best friend forever). ‘n Beste maatjie kyk uit vir jou, is mooi met jou […]