Liewe Ouers Ons tema die week was liefde. Dis belangrik dat ons kids van jongs af leer dat liefde oor meer gaan as rooi hartjies, blomme en ‘tjoklits’. Die kinders moes dink (en dit toe teken/neerskryf) watter dinge hom/haar laat voel asof hulle liefde kry (drukkies, soentjies, mamma en/pappa wat sê dat hulle lief is […]