Superego-program

Dit is ‘n program wat daarop gemik is om kinders se Emosionele Intelligensie- en lewensvaardighede te ontwikkel.  Kinders word met moeilike situasies en die gepaardgaande emosies gekonfronteer en weet nie hoe om op ‘n effektiewe en gesonde manier daarmee te deal nie. Ons kyk na spesifieke tegnieke en vaardighede wat hulle kan inspan om dit aan te spreek.  Die program behels ‘n weeklikse klas by jou kind se skool van 30 – 45 minute. (Indien die skole gesluit is weens Covid vind die lesse via Zoom plaas.) Die bedrag per maand is R320 per kind vir groep terapie. Eenmalige registrasie fooi van R150.

Moenie jou en jou kind se hartsake afskeep nie, die prys wat jy betaal is net te duur.

Kontak ons: 067 014 3086

E-posadres: admin@superego.co.za