Ouerleidingsessie

Dit behels ‘n uur en ‘n half-sessie waartydens jy jul omstandighede en uitdagings skets. Gewapen met hierdie insigte ontwerp ons dan vir julle ‘n ‘ouerskapsplan’ volgens jul spesifieke behoeftes (waarin ons dissipline en beloning; grense; jul kind se temperament; tyd in sy wêreld – om ‘n paar aspekte te noem dek) en voorsien dit per epos.  Die koste hiervan is

R1 850

Moenie jou en jou kind se hartsake afskeep nie, die prys wat jy betaal is net te duur.

Kontak ons: 067 014 3086

E-posadres: admin@superego.co.za